Jaarboeke

Gevorderde terapeutiese rekreasie 712


 
Modulekode MBK 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Gevorderde terapeutiese rekreasie dien as uitbreiding van die voorgraadse module “terapeutiese rekreasie”. Die module spreek die teorie, sowel as die praktyk aan wat betref die waarde van rekreasie vir die gestremde en bejaarde. Die module se hooftema is “Facilitation Techniques in Therapeutic Recreation”.
Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences